Click here to switch to ENGLISH

Webmail diens beskikbaar

U het twee webmail-pakkette beskikbaar om van te kies vir u aanlyn Epos manipulasie. (Horde en Roundcube)

Die pakkette bied die volgende funksies:

A. Bestuur U inkassie
  • Outo-reageerders (Gaan u op vakansie? Gebruik hierdie funksie om U outomatiese antwoord funksie vir Eposse wat U ontvang op te stel.)
  • Epos-filters (Skep en bestuur Epos-filters vir u Epos rekening.)
  • Aanstuur van Epos ontvang (Stuur outomaties ‘n afskrif van enige inkomende Epos vanaf hierdie Epos adres na ‘n ander Epos adres of meer Epos adresse.)
B. Wysig u instellings
  • Opdateer U kalender data en U kliënt kontakte data-basis op.
  • Wagwoord en sekuriteit (Werk op, of verander U Epos wagwoord.)
  • Kontakinligting (Voorsien ‘n ander Epos adres om U rekeningkennisgewings en bevestigings vir wagwoordterugstelling te ontvang.)
  • Rekening voorkeure (Verander u Epos rekening-instellings.)
C. Ander Epos funksies
  • Stel U “Mail Client” ePos App op (Stel u Epos rekening op enige toestel op.)
  • Bestuur skyfgebruik (Vee ou boodskappe uit u posbus uit. Herstel skyfspasie. Dit is so eenvoudig.)
Kliek op die prentjie vir toegang na http://webmail.posbus.co.za